Search This Blog

Saturday, May 26, 2012

Brown Hyena Strandwolf Aardwolf

The Brown Hyena, such a beauty and a rare sighting indeed. We spent a good hour in his company. Die Strandwolf ook bekend as die Aardwolf. Hierdie skaam aasdier is ook 'n lid van die hiena familie en sy nagtelike bewegings hou hom skaars vir die daaglikse besoekers. Dis juis oor die feite wat hierdie ondervinding om hom raak te loop so spesiaal gemaak het. Hy was ook 'n paar keer uitgesaai op die TV program Projek: Aardwolf op kykNET


No comments:

Post a Comment